Somers Fees 2023

Wat om te weet: Die familiefees wat jy nie wil mis nie! Op 30 Desember 2023 bied The Pig Family Bistro 'n nuwejaar somerfees aan met plaaslike sangers, 'n 12m x 4m plonsswembad, glip-n-glybaan, gratis gesigverf en soveel meer! Toegang is GRATIS. Daar Sal wel kinder oppassers wees en indien u wil gebruik maak van hulle Sal daar 'n fooi van R45 per kind wees. Deure maak om 09:30 oop. Die fees sal om 14:00 afskop met ons wonderlike sangers wat ons met hul asemrowende stemme sal vermaak! Spoken Two: 14:00 Nadia Hartslief: 18:00 Johan Loots: 16:00 tot laat Die fees sal amptelik eindig wanneer die laaste persoon die perseel verlaat of om 02:00 op 31 Desember 2023. Tafelbesprekings is noodsaaklik. Bespreek asseblief jou tafel vooraf om teleurstelling te voorkom. Die volgende tafels sal almal by die verhoog en cocktail bar (Rookarea) wees: 4 Sitplek | 6 Sitplek | 8 Sitplek | 10 Sitplek | 15 Sitplek Daar is 'n besprekingsfooi van R50 per persoon per tafel. Die besprekingsfooi sal as 'n koopbewys teruggestuur word om afslag op jou tafelrekening te ontvang. Let asseblief op die verskillende areas in die park wanneer jy jou tafel bespreek en lees die beskrywing wanneer jy jou bespreking maak. Neem kennis dat die besprekingsfooie nie terugbetaalbaar Sal wees nie al speel dade van die natuur 'n rol op die dag van die gebeurtenis.

Ons Speel Area

Vir Enige Navrae

Besprekings kan via WhatsApp ook gemaak word. Kontak ons gerus vir meer inligting of indien daar enige vrae is. WhatsApp: 061 991 0403
The Pig Family Bistro Plot 1614 Vyfhoek, Potchefstroom, 2531
Deure maak om 09:30 oop. Die fees sal om 14:00 afskop met ons wonderlike sangers wat ons met hul asemrowende stemme sal vermaak! Spoken Two: 14:00 Nadia Hartslief: 18:00 Johan Loots: 16:00 tot laat